Skoon netjiese suid afrikaanse huise gbp65
Al die huise is skoon en netjies. Die huise is almal 5-10 van Walthamstow af en 10-15 van Leyton/Leytonstone stasie af. Baie gerieflike ligging te opsigte van publieke vervoer.
Daar is broad band, sky TV en alle rekenings is betaal. Die kombuis is ook ten volle toegerus. So al wat jy bring is jou klere, kos en slaapgoed.
So as jy blyplek soek of julle is n paar vriende wat blyplek soek, skakel my dadelik.
Phone: 077 867 80354
---------------------------------------------------------------